10 Tekens dat jy oud word
1. Kafoefel op 'n enkelbed of in die kar is ontmoontlik
2 Jy kreun of bulk soms as jy moet buk om iets op te tel
3 Jou yskas bevat meer drank as kos
4 Jy raak aan die slaap voor die televisie
5 Jy herken jouself nie soms in die spieel nie
6 Jy raak lomerig na 'n koppie koffie
7 Persoonlike items soos sleutels, selfoon en bankkaarte verdwyn meer gereeld
8 Jou arms raak te kort om boek te lees.
9 Jou hare in jou neus en ore groei vinniger as die op jou kop
10 Jy trek soggens aan volgens die weervoorspelling van die dag