top of page

Meet Collin Scott: The man behind "This Just In"

 Plek van die  ........ ongeHOORdes    

12 Julie 2020Ek gesels met Pierre Opperman, 'n musikant en liedjieskrywer van Knysna. Die man het sy skryftalent op 'n jong ouderdom ontdek en verfyn tot waar hy 'n brons medalje in 2017 gewen het vir sy deelname aan die Global Awards. Dit vir die "Best New Artist Award" vanaf "Pirate Radio of The Treasure Coast,Florida,USA's 2011 Rock Star Contest,and Music Treasure Hunt". Met sy eie komposisie"Runaway" het hy 4.5 million stemme vanuit 75 lande en 40 netwerke ontvang. Dit het hom saam met ander in die kategorie vir "Meeste stemme" geplaas.

Pierre Opperman is 'n beskeie man en sy liedjies getuig van sy persoonlike ervarings as 'n mens met sy voete plat op die aarde. 'n Ware sout van die aarde mens wat ook sy eie herstelwerkbesigheid in Knysna bedryf. Kom luister saam na my gesprek op HOOR, Sondae 15:00 - 17:00 SAT op www.coastalradiosa.com

gh2011323173257.jpg
bottom of page